Tragedie van onwettige handel in landboumiddels in Suid-Afrika
Omgewingsaktiviste is lief daarvoor om Landbou oor die gebruik van gifstowwe aan te vat, ’n sektor waarin besonders hoë veiligheidstandaarde geld. Die probleem lê veel eerder by onwettige ‘straatgifstowwe’. Veral in informele nedersettings is mense oningelig en onbewus van die…