Podcasts
Episode 8: Preventing internal browning in Cripps Pink – a discussion with Dr Elke Crouch, Stellenbosch University.
Episode 7: Nina Viljoen, Hortgro’s agricultural economist, shares interesting Southern Hemisphere pome fruit production figures and trends as compiled by WAPA.
Episode 6: Jacques du Preez, Hortgro se algemene bestuurder van handel en markte, vertel meer oor die sagtevrugtebedryf se markontwikkelingsinitiatiewe.
Episode 5: Jacques du Preez, Hortgro se algemene bestuurder van handel en markte, gesels oor geregeleerde peste soos FCM en vrugtevlieg.
Episode 4: Nina Viljoen, Hortgro’s agricultural economist, shares interesting figures and trends of the South African pome fruit industry and Hortgro’s expectations for the 2021 season.
Episode 3: Jacques du Preez, Hortgro se Algemene Bestuurder vir Handel en Markte, vertel watter logistieke uitdagings die kern en steenvrugte bedrywe tans ervaar en watter stappe geneem word om dit op te los.
Episode 2: Nina Viljoen, landbou ekonoom by Hortgro, verduidelik hoekom die Hortgro boomsensus wat jaarliks onder produsente gedoen word van uiterse belang is.
Episode 1: Marno van der Westhuizen praat met Nina Viljoen, Hortgro se landbou-ekonoom, oor die huidige steenvrugseisoen.