Fruit Workers Development Trust (FWDT) | Vrugtewerkersontwikkelingstrust (VWOT)

Die doel van die VWOT is om winsgewende beleggings te maak en om die opbrengste daarvan oor tyd aan begunstigdes uit te keer.
The beneficiaries are South African citizens who are permanent workers on fruit farms. The Trust’s objectives are fairly broadly defined and include: education, training, skills development, job creation, health and welfare, medical expenses, social interaction, and the overall improvement of the quality of life of the beneficiaries.
Hoe die trust werk
Beskikbare fondse vir uitkering aan, of bevoordeling van begunstigdes kan as volg geskied:
Indien direk aan die begunstigdes, dan moet dit op dieselfde basis en op dieselfde manier in gelyke proporsies aan al die begunstigdes uitgekeer word (bv die uitkering van geld);
Indien indirek of tot die voordeel van begunstigdes, dan moet alle begunstigdes ‘n gelyke kans hê om vir die voordeel aansoek te doen – m.a.w. die voordeel hoef nie in gelyke mate aan alle begunstigdes deurgegee te word nie (b.v. ‘n aansoek om ‘n studiebeurs), maar almal moet die geleentheid daartoe kry;
In addition, the Trustees also have the option of benefiting any facility or community programme that fits in with the Trust’s goals, as long as it is accessible to beneficiaries or some of the beneficiaries.
Trustees: Wimpie Paulse (Chairperson), Dora Ndaba, Anton Rabe, Dr Konanani Liphadzi
Laai aansoekvorm en begunstigde-lys hier af.
Hoekom die trust nodig is | Why the trust is necessary
Die Vrugtewerkersontwikkelingstrust (VWOT) kan met groot dankbaarheid terugkyk op die afgelope jaar, ten spyte van baie uitdagings in die landboubedryf en in Suid-Afrika. Die mense van die vrugtebedryf bly landbou se grootste bate en ons glo die trust kon ’n positiewe bydrae maak tot die welstand van die bedryf se mense.
VWOT maak winsgewende beleggings en wend dan die opbrengste daarvan aan om sy begunstigdes se lewenskwaliteit te verbeter, deur onder meer opleiding. In ’n poging om landbouwerkers te bemagtig is daar vanjaar ’n opleidingsprogram geloods wat die finansiële welstand van die werkers aanspreek.
PROCARE, die projekleier, se fokus was op finansiële selfstandigheid en daarom is daar gekyk na begrotings, skuld, spaar en beleggings, verbruikersregte ens. Hulle redenasie is dat iemand wat in beheer is van sy eie finansies, se stres minder is en dit het ’n positiewe impak op algemene gesondheid. Nie net is daar na finansiële kennis en insig omgesien nie, maar die trust kon ook in hierdie jaar ’n finansiële bydrae maak deur ’n dividend aan die begunstigdes uit te betaal. In die huidige ekonomiese klimaat is geen bydrae te gering nie.
The trustees would like to thank the administrative and investment partners, Hortgro and Agrifusion, who ensures that all processes are completed on time and according to plan. Myself as chairperson of FWDT, would also like to express my gratitude to my fellow trustees Anton Rabe, Dr Konanani Liphadzi and Dora Ndaba. Your support and advice make my job so much easier. The challenge of social upliftment and to further the quality of the lives of our farmworkers is not easy, but FWDT is up to the challenge. We are looking forward to a future where we can make a meaningful difference in their lives.
Wimpie Paulse (2022)
Fruit Workers’ Development Trust Takes Action Against Gender-Based Violence
The Fruit Workers’ Development Trust (FWDT) responded to high rates of gender-based violence (GBV) by initiating GBV workshops on deciduous fruit farms. The project, facilitated by PROCARE was launched in 2021, on more than 40 farms in the Western Cape. To date, more than 1000 participants took part. Other workshops followed, focusing on substance abuse and financial wellness.
Read more about the workshops that change lives in the Newsroom