Nuwe aanplantings red nie Klein-Karoo vrugteprodusente nie
Deur Kara van der Berg Die droogte wat die Klein-Karoo in 2016 getref het, is vir baie sagtevrugteprodusente van die streek langs die R62 nog nie verby nie. Montagu, Barrydale, Ladismith, Calitzdorp, Oudtshoorn en De Rust tel onder dorpe wat…