Sagtevrugtebedryf vier 20 jaar na deregulering: Eckart Kassier Onthou 1997
Die deregulering van die vrugtebedryf op 1 Oktober 1997 sal in die geskiedenisboeke opgeteken staan as die mees ingrypende beleidsbesluit wat hierdie sektor in sy ganse bestaan getref het. Dit was ’n U-draai wat vrugteboere feitlik oornag die onseker wêreld…