Sagtevrugtebedryf vier 20 jaar na deregulering: Eckart Kassier Onthou 1997
Die deregulering van die vrugtebedryf op 1 Oktober 1997 sal in die geskiedenisboeke opgeteken staan as die mees ingrypende beleidsbesluit wat hierdie sektor in sy ganse bestaan getref het.Β Dit was βn U-draai wat vrugteboere feitlik oornag die onseker wΓͺreldβ¦

