Appels en pere moontlik duurder in 2023
Deur Elise-Marie Steenkamp Die onlangse haelstorm in die Langkloof het ongeveer 1500 ha appel-en peerboorde geraak en infrastruktuur op verskeie plase vernietig. Die totale verlies aan uitvoervolumes is in die orde van 1,2 miljoen kartonne. Dit verteenwoordig tussen 20% tot…