Die reis van ‘n nuwe kultivar
Deur Elise-Marie Steenkamp “’n Reis van ’n duisend myl begin met ‘n enkele tree,” het die Chinese wysgeer Confucius gesê. Welliswaar is dit ook die geval met die vestiging van ‘n nuwe kultivar, soos die meeste planttelers jou sal vertel.…