Boomsensus: die ruggraat van die sagtevrugtebedryf
Elke jaar, wanneer produsente ‘n versoek van Hortgro ontvang om hul inligting vir die boomsensus te deel, is daar dié wat mor. Min besef egter hoe krities hierdie inligting werklik vir die ekonomiese voortbestaan van die bedryf is. Elise-Marie Steenkamp…

