Onmiddellike gevolge van die wateroordrag hofsaak
WATEROORDRAGTE SAAK – WAT IS DIE ONMIDDELLIKE IMPLIKASIES VAN DIE UITSPRAAK VAN DIE APPéLHOF? Deur: Janse Rabie, Agri SA Hoof: Natuurlike Hulpbronne. Die appélle tot die Hoogste Hof van Appél in Bloemfontein in die Lötter, Wiid en SAAFWUA-sake wat te…