Sagtevrugtebedryf bekommerd oor gespanne Oos-Europese situasie
Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryfsorganisasie, Hortgro, hou die gespanne situasie in Oos-Europa fyn dop. Die bedryf neem kennis van die opskorting van finansiële dienste (SWIFT), asook wêreldwye ekonomiese sanksies wat teen Rusland ingestel is gegewe dat dit bepaalde logistieke en betalings risiko’s…