Produsente deel omvang van stormskade in die Wes-Kaap
Vrugteprodusente in verskeie dele van die Wes-Kaap tel steeds die koste van die onlangse swaar reën en oorstromings wat groot skade aan plase, infrastruktuur en boorde veroorsaak het. Anthony Dicey van La Plaisant Estate sê die Breërivier en Kleinrivier het…

