O.S.H. REINECKE BEDRYFSLEIERTOEKENNING 2025 | Marius van der Westhuizen
Marius van der Westhuizen se naam is sinoniem met leierskap, volgehoue diens en onwrikbare toewyding aan die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf. Met ’n loopbaan wat oor drie dekades strek, het hy hom onderskei as boer, bestuurder, bedryfsverteenwoordiger, gemeenskapsleier en vriend. Dit is…

