Stories van ‘n troebaboer
Victor Fredericks is ’n man wat boer met ’n lied in sy hart. Want hy het ’n storie om te vertel. Inderwaarheid vele stories, kontreistories ... Soveel so, hy het onlangs sy eerste bundel kortverhale die lig laat sien. Gerrit…