skip to Main Content
202307 Hortgro News Cfg Eeufees 02

Ceres Fruit Growers herdenk honderdjarige bestaan

Die visie van Ceres-produsente het ’n blywende erfenis aan die hedendaagse vrugtebedryf en Ceres-gemeenskap gelaat. Deur Anna Mouton.  In 1922–23 het Suid-Afrikaanse vrugte-uitvoere vir die eerste maal 1 miljoen houtkissies in ’n enkele seisoen oorskry. Vrugteprodusente het die noodsaaklikheid van…

Back To Top