Skip to content

Landelike Robertson-skole Kry Groot Skenking

HORTGRO se markontwikkelingsprogram in die Verenigde Koninkryk het hierdie jaar weer die Help a South African School-kompetisie koördineer. HORTGRO in samewerking met LCL Logistics en Ambre Transport het op 15 Februarie die 22 ton boeke wat ingesamel is, wat uit 70% hoërskool boeke en 30% laerskool boeke bestaan, aan landelike skole in die Robertson-omgewing versprei.

main

 

Die 22 ton boeke wat in Februarie by die Smuts Broers se plaas Lucerne in Roberston afgelewer is. Uit dié pakstoor is die boeke deur HORTGRO-personeel georganiseer en verpak om by die verskeie skole af te lewer

The Wakkerstroom-Wes Primary School's grade ones, were very about excited about their new books. Pictured with the students are Niel Tredoux (left) and Tineke Mong (center) of LCL Logistics and Thea Visser of HORTGRO.

Die Wakkerstroom-Wes Primêre Skool se graad eentjies was omtrent opgewonde oor hul nuwe boeke. Hier saam met die leerders is Niel Tredoux (links) en Tineke Mong (middel) van LCL Logistics en Thea Visser van HORTGRO.

These two learners from the Goudmyn Primary School could not wait to get their noses in the new books.

Dié twee leerders van die Goudmyn Primêre Skool kon nie wag om hul neuse in hul nuwe boeke te kry nie.

The learners of Retreat NGK Primary School, here with Suzette Poole of HORTGRO, are excited about their new books and cannot wait to turn its pages.

Die leerders van Retreat NGK Primêre Skool, hier saam met Suzette Poole van HORTGRO, is opgewonde oor hul nuwe boeke en kan nie wag om dit oop te slaan nie.

The Le Chasseur VGK Primary School rugby team, here diligently moving their new books, with the help of Tineke Mong of LCL Logistics, into the school.

 

Die rugbyspan van die Le Chasseur VGK Primêre Skool is hier fluks besig om hul nuwe boeke, met die hulp van Tineke Mong van LCL Logistics, by hul skool in te dra.

Learners of Le Chasseur VGK Primary School just outside Robertson, show off their new reading material. Here with the learners, are (from left) Suzette Poole of HORTGRO, and Niel Tredoux and Tineke Mong of LCL Logistics.

 

Leerders van die Le Chasseur VGK Primêre Skool net buite Robertson wys hul nuwe leesstof. Hier met die leerders is (van links) Suzette Poole van HORTGRO en, Niel Tredoux en Tineke Mong van LCL Logistics.

DOWNLOAD PDF

Back To Top