Agri’s Got Talent 2025 – Landbou plaas hoop, trots en waardigheid in die kollig
Stellenbosch – Die finale van Agri’s Got Talent 2025 het Vrydagaand die Boland laat weergalm van trots en emosie, toe tien landbouwerkers van regoor Suid-Afrika hul talente op die verhoog gewys het. Hierdie unieke sangkompetisie, die enigste van sy soort…


