SA grootste appeluitvoerder in Suidelike Halfrond
Sedert 2023, is Suid-Afrika die grootste Suidelike Halfrond appeluitvoerder. ’n Posisie wat voorheen deur Chili beklee is. Pieter-Steyn de Wet, Hortgro landbou-ekonoom, verduidelik hoe SA die stokkie by Chili oorgeneem het. Suid-Afrika se appelbedryf is uitvoer-georiënteerd met gemiddeld 45% van…

