skip to Main Content
Hortgro Devaar Gewin Nuwe Kultivars

Die gevaar en gewin van nuwe kultivars

Bedryfskenners gee raad Deur Anna Mouton “Ek het in die twintig jaar wat ek boer al amper 150 hektaar vrugte geplant,” vertel Hendrik Pohl, ZZ2 se produksiebestuurder op Bokveldskloof, Ceres. “My pa het bykans niks geplant nie, want hy’t geboer…

Prohort Wernertruterboord

Hoe kies mens ‘n kampioen?

Pro-Hort persele stel nuwe kultivars op proef Deur Anna Mouton Die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf stagneer omdat daar nie genoeg nuwe kultivars geplant word nie. Dit is die mening van Neville van Buuren, bestuurder van appel- en peerproduksie by Oak Valley Estate,…

Back To Top