ENERGIEFONDS: Landbank maak tot R1,5m. beskikbaar aan boere
Produsente wat probleme het met krag of meer krag benodig kan nou by die Landbank aanklop finansiële hulp. Vind die volledige dokument hier: Agro Energy Fund from Land Bank 2023
Produsente wat probleme het met krag of meer krag benodig kan nou by die Landbank aanklop finansiële hulp. Vind die volledige dokument hier: Agro Energy Fund from Land Bank 2023
Deur Elise-Marie Steenkamp Snags, terwyl ander slaap, lê die vrugteboere van die Klein-Karoo wakker. Hulle tob oor die pad vorentoe. By watter boorde moet hulle die krane toedraai? Watter blokke moet gered word? Watter moet afgekap word? Indien hul heraanplant,…