PhD-studie ondersoek impak van droogte op appel- en koringboere in die Wes-Kaap
Vir die kerngebiede waarin koring- en appelproduksie bedryf word, was die onlangse meerjarige droogte die ergste in 30 jaar. Dit kan ’n vroeë teken wees van die uitwerking van klimaatsverandering op landbou in die winterreënvalstreek van die Wes-Kaap. Dít blyk…