Woordfees 2020: Sagtevrugtefynproe ’n ontploffing van kleur en geur
Deur Grethe Bestbier Om appels en pere te vergelyk is selde ’n goeie idee. Om appels én pere én pruime te vergelyk, soos bewys tydens die Toyota US Woordfees 2020 se heel eerste sagtevrugteproe, kan egter lei tot ’n ontploffing…