Koos Lötter – een van ‘n soort
Deur Elise-Marie Steenkamp Die legendariese landboukundige en skrywer Koos Lötter (92) is onlangs deur die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf vir sy bydrae tot dié bedryf en spesifiek ook vir die ontwikkeling van die alternatiewe gewasse, vereer. ’n Oorkonde is aan die deurwinterde…