skip to Main Content
Bokkie Kritzinger 2

Langkloof geruk deur fratsongeluk

Die nuwe jaar het sleg begin in die Joubertina-distrik van die Langkloof met die afsterwe van Bokkie Kritzinger (49) van Tulpieskraal. Kritzinger, een van die leierboere in die streek, was vroeg in Januarie op pad na 'n watergat op sy…

Back To Top