VERVOERBEDRYF TREK SWAAR WEENS HAWE
Deur Elise-Marie Steenkamp Dit is niks vreemds om meer as โn duisend trokke te sien wat kilometers lank toustaan om goedere af te laai by die Kaapstad-hawe nie. Vroeรซr tydens die besigste tyd van die vrugte-uitvoerseisoen het uitvoerders gekla oor…