Johnny Karolus 2022 Wes-Kaapse Nuwe Toetreder van die Jaar
Johnny Karolus sagtevrugteboer van die plaas Disselfontein, is vanjaar die SA Landbouskrywers se Wes-Kaapse Nuwe Toetreder van die Jaar 2022. Alhoewelย Karolus die landgoedbestuurder van Eyethu Intaba (bemagtigingsprojek van Donkerbos Landgoed) is, gee die term โNuwe Toetrederโ nie heeltemal erkenning…