Bedryf verloor groot navorser Andrรฉ de Klerk
Een van Suid Afrika se bekende vrugte- en wingerdplae navorsers, dr. Andrรฉ de Klerk, is op Donderdag 12 Januarie 2023 op 81-jarige ouderdom oorlede. De Klerk begin sy loopbaan as navorsingstegnikus by Nietvoorbij en konsentreer op twee belangrike ondergrondse plae…