Snuitkewernavorser help eie “genetiese biblioteek” vir Suid-Afrikaanse spesies skep
Deur Engela Duvenage Kleintyd het ‘n boek in Benoni se biblioteek die eerste keer dr. Steffan Hansen se belangstelling in snuitkewers (ook bekend as kalanders) geprikkel. Oor die jare het sy belangstelling in insekte sodanig gegroei dat dié 25-jarige onlangs…