Skip to content
3. Andresmit Mariettekotze Alanwinde Nicdicey

Kaap Nampo: Sagtevrugtebedryf bespreek struikelblokke

‘n Hortgro-span het onlangs Kaap Nampo besoek, waar infrastruktuur, logistiek, insetkostes en die stompkopkewer as uitdagings vir die sagtevrugtebedryf, bespreek is. Vanjaar was die eerste keer sedert Covid die wêreld in 2020 ontwrig het, dat Kaap Nampo aangebied is en…

Pshb Awareness

Hortgro proaktief oor stompkopkewer

Hortgro is in die pylvak om befondsing te kry vir ‘n navorsingsprojek wat gaan kyk na die vermoë van die swam wat deur die stompkopkewer gedra word, om sagtevrugtebome asook algemene windbreekboomspesies te infekteer. Die stompkopkewer (Polyphagous shot hole borer/PSHB)…

Back To Top