Steenvrugseisoen ‘n tuimeltreinrit
Die afgelope 2019-2020 steenvrugseisoen kan met reg as ‘n tuimeltreinrit beskou word, meen verskeie kenners. Aan die een kant het die droogte uiteindelik in die Bergrivierstreek, insluitend Stellenbosch en Franschhoek gebreek, terwyl dit weer sommige produsente in die Klein-Karoo op…