Skip to content
A Bee That Collects Honey And Carries It On Its Paws, Closeup, Plum Blossoms In Spring.

Vrugteboere moet help om bye te beskerm

Deur Elise-Marie Steenkamp Die volhoubaarheid en winsgewendheid van die vrugtebedryf is direk afhanklik van gesonde bye en verantwoordelike bestuiwingspraktyke. Met ’n jaarlikse toename in die aanvraag na bestuiwing, is dit noodsaaklik dat vrugteboere die belangrikheid van bye verstaan en aktief…

Back To Top
error: Content is protected !!