Skip to content
202308 Hortgro News Bedryfsleiers Ceres Debbie Schreuder

Jong bedryfsleier — Debbie Schreuder

Debbie Schreuder het in Prins Alfred Hamlet grootgeword en reeds tydens haar skoolvakansies ervaring in vrugtepakhuise opgebou. Sy het ’n B.Com. in logistiek aan Universiteit Stellenbosch voltooi en haar loopbaan by ’n vervoermaatskappy begin. In 2009 het sy na Delecta…

202308 Hortgro News Bedryfsleiers Ceres Gerrit Van Der Merwe

Jong bedryfsleier — Gerrit van der Merwe

Gerrit van der Merwe is die derde generasie vrugteprodusent op die plaas Fonteintjie in die Koue Bokkeveld. Hy het sy B.Sc.Agric. met hortologie en landbou-ekonomie aan Universiteit Stellenbosch voltooi en aangebly vir ’n M.Sc.Agric. onder leiding van Prof. Wiehann Steyn…

Untitled

Jong leiers in die Langkloof

Ontmoet twee van die nuwe generasie produsente wat Hortgro se bedryfsleierskapprogram voltooi het. Wilhelm Loock (links) en Kosie Zondagh Hortgro het die bedryfsleierskapprogram in 2022 geloods om jong mense in die sagtevrugtebedryf as toekomstige bedryfsleiers te help toerus deur hulle…

Peartree Hortgro 18

Jong Leiers Program | Marno van der Westhuizen

Hortgro Science se navorsingsimplementeringsbestuurder het sy roeping in landbou gevind. Anna Mouton het hom nader leer ken. Marno van der Westhuizen het in die Strand grootgeword en aanvanklik beplan om ingenieurswese by Universiteit Stellenbosch te studeer. Hy vertel egter dat…

3. Andresmit Mariettekotze Alanwinde Nicdicey

Kaap Nampo: Sagtevrugtebedryf bespreek struikelblokke

‘n Hortgro-span het onlangs Kaap Nampo besoek, waar infrastruktuur, logistiek, insetkostes en die stompkopkewer as uitdagings vir die sagtevrugtebedryf, bespreek is. Vanjaar was die eerste keer sedert Covid die wêreld in 2020 ontwrig het, dat Kaap Nampo aangebied is en…

Andrelegrange Pruimkompos Horizontal

KAAPSE HAWE KLIP IN STEENVRUGBEDRYF SE SKOEN

Legio terugslae vir steenvrugprodusente, enkele pluspunte – Deur Elise-Marie Steenkamp Uitdagings by die Kaapse hawe bly ‘n klip in die skoen van menige steenvrugprodusent- en uitvoerder, met verskepingsprobleme, onguur weer, onklaar toerusting en vertragings deur die logistieke ketting wat die…

My Project 2

Kernvrugbedryf beleef stormagtige seisoen

Wydverspreide hael het beduidende verliese veroorsaak maar goeie reëns en koue bring gunstige vooruitsigte vir die komende seisoen. Deur Anna Mouton. Op 3 November 2022 is die Witzenbergvallei deur strawwe hael getref wat ernstige skade aan appel- en peerboorde berokken…

Tru Cape Cherries

Kersieproduksie in Suid-Afrika

Die area onder kersieboorde het vanaf 2016 na 2021 meer as verdubbel. Wat is die vooruitsigte vir hierdie gewas? Deur Anna Mouton. Volgens die Hortgro boomsensus was daar 549 hektaar kersieboorde in Suid-Afrika in 2021 waarvan byna twee-derdes jonger as…

Trekker

Koolstofboekhouding | Alles wat jy moet weet

Hoekom en hoe moet produsente hulle koolstofemissies en -onttrekkings meet? Deur Anna Mouton. Finansiële rekords is onontbeerlik vir alle besighede. Akkurate en geloofwaardige syfers vir inkomstes en uitgawes is nodig vir belastingopgawes en om ander regulatoriese vereistes na te kom…

Darryl Hess Van Ladismith Cheese

Ladismith youth introduced to agri career possibilities

By Kara van der Berg  Ladismith. – Hortgro Dried Tree Fruit recently held a four-day long seminar themed the Kannaland Youth Week to introduce young people from Ladismith and surrounding communities to career possibilities in agriculture. Chris Krone and Christine…

Farmer Controls Drone Sprayer With A Digital Tablet

Landbou in die Wes-Kaap na Covid-19

Watter langtermyn aanpassings is nodig om die toekoms van landbou te verseker? Die Wes-Kaapse Departement van Landbou se 2020 toekomsbeplanningstudie mik om hierdie vraag te beantwoord. Deur Anna Mouton. Dr Dirk Troskie is verantwoordelik vir beplanning en strategie vir die…

Back To Top
error: Content is protected !!