Skip to content
Leegdam

Update: Eastern and Western Cape water restrictions

Strict water restrictions for Cape Town and surrounding areas will remain in place as there is not sufficient justification to reduce the water restrictions at this stage. This decision came after a high-level meeting by the Department of Water and Sanitation (DWS) that was held on Friday 20 July to assess whether the severe water restrictions in Cape Town and surrounding areas can be relaxed.

The meeting was requested by users of the Western Cape Water Supply System, including the City of Cape Town, irrigation boards, and organised agriculture, to reassess the water restrictions since winter rains had filled supply dams to 55.8% of storage capacity.

The request for an incremental decrease in the current water restrictions was raised by organised agriculture and the City of Cape Town, irrigation boards and users of the Western Cape Water Supply System. The reassessment came after early winter rains had filled supply dams to 55.8% storage capacity.

The DWS has previously indicated that water restrictions could be lifted if the storage system reaches 85 % storage capacity. Water and drought specialists said that weather forecasts indicate normal/above normal rainfall for July, August, and September but with very little confidence in the forecast. It is therefore unlikely that the Western Cape will reach the 85% level this winter. Water users, both in agriculture and the city, need to be aware that restrictions are expected to continue into the summer season.

The next meeting will be on 24 August, when the situation will once again be evaluated and the possible incremental decrease of the current water restrictions discussed.

Oos-Kaap

Die watersituasie in die Oos-Kaap is ewe benard met die Kouga-dam wat tans net 7% waterkapasiteit het en die gekombineerde Algoa Watervoorsieningsisteem is tans 18%. ‘n Hoëvlak vergadering vind op 6 Augustus plaas om die situasie te ondersoek en na verskeie toekoms-scenarios te kyk. Hortgro het Johann Boonzaaier van die Burio vir  Voedsel en Landboubeleid (BFAP) en ander kundiges gevra om vrugteprodusente by te staan by die vergadering.

Marius van der Westhuizen, Hortgro Pome se verteenwoordiger in die Langkloof, meen dat daar groot druk op beide landbouers en die PE Metro is.

“Die grootste druk op die oomblik is op die Kougasisteem, waarvan die Langkloof natuurlik die opvangsgebied is. Langkloof besproeiers is alreeds onderhewig aan 60% beperkings en die DWS oorweeg dit om die beperkings na 80% te verhoog wat sal impliseer dat besproeiers net 20% van hul water sal kan gebruik.  Verdermeer is ‘n proses begin om alle watergebruik te meet en besproeiers word gedwing om watermeters aan te bring.”

Volgens Van der Westhuizen sal werksgeleenthede deur die hele waardeketting ernstig geraak word indien daar voortgegaan word om beperkings tot 80% te verghoog. “Mens kan nie met 20% water boer nie.”

Van der Westhuizen tesame met die voorsitters van die onderskeie besproeiingsrade in die Langkloof  het onlangs in ‘n vergadering van die DWS en alle rolspelers in PE bygewoon en die volgende versoek:

  • Dat die beperkings voorlopig op 60% gehou word en dat die Direkteur-Generaal wag met die beperking van 80%;
  • Dat gegewe die feit dat die Langkloof tans nie besproei nie, en dus nie water gebruik nie, DWS hulself tyd gun om ‘n ingeligte besluit te neem;
  • Dat die bedryf en produsente, DWS van informasie sal voorsien om die ekonomiese, sowel as die sosio-ekonomiese en maatskaplike impak van verdere beperkings op die bedryf te verduidelik;
  • Dat ons DWS vanuit ‘n hortologiese hoek sal inlig m.b.t. die effek van diesulke beperkings op vrugtebome en die produksie kapasiteit van vrugte boerderye.

Hierdie versoek is toegestaan en vandaar die opvolgvergadering met die DWS op 6 Augustus 2018. Volgens Van der Westhuizen hoop hulle om die DWS te oortuig om die huidige beperkinge in plek te hou en op ‘n gereelde basis met die bedryf en produsente te skakel om die situasie te heroorweeg.  Soos dit nou staan geld hierdie beperking tot einde Mei 2019 en of waneer die Kougadam, 60% bereik.

 

Back To Top