
Wiehann Steyn op Die Kwik Styg
This content is Copyright protected. Please see Hortgro’s Information Disclaimer.
Wiehann Steyn, Hortgro Science se Assistent-Algemene Bestuurder, gesels met Lizma van Zyl oor die impak van klimaatsverandering op die verbouing van sagtevrugte. Van Zyl is die aanbieder van RSG se reeks, Die Kwik Styg, waarin dié kwessie indringend bespreek word. Dié reeks is ‘n inisiatief van die Wes-Kaapse Departement van Landbou, wat dit ook vervaardig.
Luister na Wiehann hier:




