skip to Main Content
Wiehann Styen Kwikstyg

Wiehann Steyn op Die Kwik Styg

Wiehann Steyn, Hortgro Science se Assistent-Algemene Bestuurder, gesels met Lizma van Zyl oor die impak van klimaatsverandering op die verbouing van sagtevrugte. Van Zyl is die aanbieder van RSG se reeks, Die Kwik Styg, waarin dié kwessie indringend bespreek word. Dié reeks is…

Back To Top