Skip to content
Hortgro Powerhouse

Die seisoen wat die kernvrugbedryf nodig gehad het

Anna Mouton het met ‘n paar tegniese bedryfskenners gepraat oor die afgelope kernvrugseisoen. Dit lyk asof produsente se vertroue groei na aanleiding van goeie vrugvolumes en -kwaliteit tesame met sterk markaanvraag. “Ek dink met ’n gemiddelde appelboer gaan dit nou…

A Theron 3

Adriaan Theron lei ‘Store-It Group’

Adriaan Theron was een van Hortgro Science se beurshouers, wat nou ‘n leidende rol in die na-oes kant van die bedryf speel. Hortgro het vir Adriaan gevra om meer oor homself, asook die werk van die Store-It Group,  te vertel…

Back To Top