Laer volumes lei tot beter pryse
Was laer steenvruguitvoervolumes die afgelope seisoen ’n bedekte seën? Hortgro gesels met drie bedryfskenners oor hulle perspektief. Deur Anna Mouton Ongeveer 2.9 miljoen kartonne – gelykstaande aan 13 000 ton – minder steenvrugte is in die 2022–23 as die 2021–22…