Skip to content
Christine Hanekom Stems

Christine Hanekom hou van uitdagings

Dit is waar dat daar nog te min vroue in die Suid-Afrikaanse landbousektor is.ย  Christine Hanekom, bemarkingsbestuurder by Stems Fruit, het aan Kara van der Berg vertel dat vroue wel โ€™n belangrike plek in die bedryf het. Christine Hanekom het…

Plum On A White

Steenvrugseisoen eindig in bitter teleurstelling

Weerstoestande was uitstekend vir produksie en daar was blink vooruitsigte. Wat het verkeerd geloop? En wat is die pad vorentoe? Deur Anna Mouton. Bedryfskenners is dit eens dat logistieke probleme die steenvrugseisoen gekelder het. Die seisoen het afgeskop met voortreflike…

Back To Top