Appels en pere, ken jou kernvrugte!
In die vrugtebedryf, soos in alle ander bedrywe, kan jy soos ‘n bedryfskenner klink deur net ‘n paar van die regte terme te ken. Tru-Cape se bemarkingsdirekteur, Conrad Fick, beskryf ‘n paar van die mees algemene terme. Eerstens verwys ons na appels…