skip to Main Content
A Theron 3

Adriaan Theron lei ‘Store-It Group’

Adriaan Theron was een van Hortgro Science se beurshouers, wat nou ‘n leidende rol in die na-oes kant van die bedryf speel. Hortgro het vir Adriaan gevra om meer oor homself, asook die werk van die Store-It Group,  te vertel.…

Hortgro Elvispieters

Appelbome praat met hom

Deur Elise-Marie Steenkamp Elvis Pieters van Rietfontein in die Koue-Bokkeveld het die Gevorderde Landbouwerker van die Jaar-merietetoekenning ontvang vir sy uitsonderlike werksvernuf, sterk persoonlikheid en goeie leierskap. Pieters, wat op Rietfontein gebore is, het in 2002 daar begin werk nadat…

Back To Top