Skip to content
Hortgro Janlr

Jan le Roux – Bedryfsleier 2018

Jan le Roux van die Le Roux-Groep, het vanjaar die O.S.H. Reinecke-trofee as Bedryfsleier van die Jaar ontvang vir sy leierskaprol in die sagtevrugtebedryf wat oor โ€™n tydperk van 30 jaar strek. In diรฉ tyd het hy op verskeie komitees…

Hortgro Elvispieters

Appelbome praat met hom

Deur Elise-Marie Steenkamp Elvis Pieters van Rietfontein in die Koue-Bokkeveld het die Gevorderde Landbouwerker van die Jaar-merietetoekenning ontvang vir sy uitsonderlike werksvernuf, sterk persoonlikheid en goeie leierskap. Pieters, wat op Rietfontein gebore is, het in 2002 daar begin werk nadat…

Back To Top