Die storie van pere
Deur Anna Mouton Pere het vêr gekom in die 25–65 miljoen jaar sedert hulle ontstaan in die berge van westelike China. Pere is houtagtige bome en struike in die genus Pyrus. Niemand is heeltemal seker hoeveel Pyrus-spesies daar is nie…