Skip to content
The Good Side Of The Weather (2)

Die 2021-kernvrugseisoen in kort

Hoogtepunte uit vier produksie-areas deur Anna Mouton Met die laaste appels wat tans gepluk word, is dit ‘n goeie tyd om oorsig oor die kernvrugseisoen te kry. Ons het gaan kersopsteek by die bedryf in Ceres, Elgin-Grabouw-Vyeboom-Villiersdorp, die Langkloof, en…

Recode For Tru Cape Tvc Images 7

Goeie oeste maar geen wins

Bedryfsbekendes deel hulle teleurstelling oor die afgelope kernvrugseisoen. Deur Anna Mouton. Niemand kla oor die appel- en peeroeste van 2022 nie. Tonne pere per hektaar was omtrent 15% hoër in Ceres en 20%–30% hoër in Wolseley-Tulbagh en die Langkloof as…

20250820 124333

Tegnologie en volhoubaarheid dryf vrugteproduksie in die Langkloof

Deur Elise-Marie Steenkamp Die Langkloof, ’n unieke vrugbare vallei bekend vir sy appel- en peerboorde, ondergaan tans groot veranderinge wat die streek se vrugteproduksie ingrypend beïnvloed. Johan Kotze, voorsitter van die Langkloof Vrugte Vereniging (LVV), en Neil-Pierre Strydom, bestuurder van…

Back To Top
error: Content is protected !!