Skip to content
Hael1a

Appels en pere moontlik duurder in 2023

Deur Elise-Marie Steenkamp Die onlangse haelstorm in die Langkloof het ongeveer 1500 ha appel-en peerboorde geraak en infrastruktuur op verskeie plase vernietig.  Die totale verlies aan uitvoervolumes is in die orde van 1,2 miljoen kartonne.  Dit verteenwoordig tussen 20% tot…

Hortgro Powerhouse

Die seisoen wat die kernvrugbedryf nodig gehad het

Anna Mouton het met ‘n paar tegniese bedryfskenners gepraat oor die afgelope kernvrugseisoen. Dit lyk asof produsente se vertroue groei na aanleiding van goeie vrugvolumes en -kwaliteit tesame met sterk markaanvraag. “Ek dink met ’n gemiddelde appelboer gaan dit nou…

Recode For Tru Cape Tvc Images 7

Goeie oeste maar geen wins

Bedryfsbekendes deel hulle teleurstelling oor die afgelope kernvrugseisoen. Deur Anna Mouton. Niemand kla oor die appel- en peeroeste van 2022 nie. Tonne pere per hektaar was omtrent 15% hoër in Ceres en 20%–30% hoër in Wolseley-Tulbagh en die Langkloof as…

Back To Top
error: Content is protected !!