Taai steenvrugseisoen agter die rug
Logistieke uitdagings het weereens vir produsente en bemarkers slapelose nagte besorg. “Dit was seker een van die moeilikste seisoene wat ons nog beleef het,” het Jacques du Preez, Hortgro se algemene bestuurder van handel en markte, by die onlangse afsluiting…