Die bestuur van marktoegang
Om te verseker dat Suid-Afrikaanse produsente hulle vrugte oorsee kan bemark is ’n voltydse werk. Deur Anna Mouton. Lindi Benić is die gesamentlike marktoegangbestuurder vir Hortgro en SATI. Marktoegang behels veel meer as net toegang werf tot nuwe markte. “Mense…