Skip to content
Neil Pierre Strydom

Die Langkloof, Cheetah en gholf. ’n Classic.

Oom Jaco Engelbrecht is vroeër vanjaar oorlede. Hy was Hortgro se streekverteenwoordiger in die Langkloof, ’n boerderygebied verantwoordelik vir so 20% van die land se appels. Dus is ’n streekverteenwoordiger in dié gebied uiters belangrik vir Hortgro. Dis nou hier…

20250820 124333

Tegnologie en volhoubaarheid dryf vrugteproduksie in die Langkloof

Deur Elise-Marie Steenkamp Die Langkloof, ’n unieke vrugbare vallei bekend vir sy appel- en peerboorde, ondergaan tans groot veranderinge wat die streek se vrugteproduksie ingrypend beïnvloed. Johan Kotze, voorsitter van die Langkloof Vrugte Vereniging (LVV), en Neil-Pierre Strydom, bestuurder van…

Back To Top
error: Content is protected !!