Skip to content
Pears On Tree

Die storie van pere

Deur Anna Mouton Pere het vêr gekom in die 25–65 miljoen jaar sedert hulle ontstaan in die berge van westelike China.  Pere is houtagtige bome en struike in die genus Pyrus. Niemand is heeltemal seker hoeveel Pyrus-spesies daar is nie…

Tru Cape Fruit Industry Jargon2

Appels en pere, ken jou kernvrugte!

In die vrugtebedryf, soos in alle ander bedrywe, kan jy soos ‘n bedryfskenner klink deur net ‘n paar van die regte terme te ken. Tru-Cape se bemarkingsdirekteur, Conrad Fick, beskryf ‘n paar van die mees algemene terme. Eerstens verwys ons na appels…

Back To Top