Skip to content
Training

Produksiesbestuurders voltooi vaardigheidskursus

Deur Kara van der Berg Produksiebestuurders is leiers op plase en werk met vrugte en mense. Daarom is dit belangrik om nuwe bestuurders toe te rus met die nodige leierskapsvaardighede. Dit is die mening van Pieter Rabe, Suiderland Plase se…

Picture1

Tweede groep produksiebestuurders kwalifiseer in 2022

Nog ’n groep produksiebestuurders het hulle sertifikate ontvang na hulle leierskapsontwikkelingskursus wat deur Hortgro aangebied en deur Mazars gefasiliteer is. Dit is die tweede groep wat vanjaar die kursus voltooi het. Altesaam 16 produksiebestuurders van verskeie plase het aan die…

Back To Top
error: Content is protected !!