Bernheim herposisioneer as bedryfshub vir die toekoms
Belangrike skuiwe is op pad vir Bernheim, met die fokus om bestaande infrastruktuur, kundigheid en bedryfsbates meer doelgerig vir die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf te benut. Na verskeie pogings om ’n kommersiële vennoot vir die Weefselkultuurfasiliteit (Tissue Culture Facility – TCF) op…



